Fase 3 en Fase 7B

Met die ontwikkeling van Fase 3, het dit die verlede se Bosveld karavaanpark vervang met 100 huise wat gebou was. Die huise in fase 3 wissel vandag 89m² en 152.5m². Fase 3 bestaan uit 1 tot 3 slaap kamer huise met 1 tot 2 badkamers. Die pragtige chromadek eenhede bring ‘n mooi plaasstyl navore.

 

Kliek hier om die terrein plan te kan sien van Fase 3

 

Fase 7 lê aan die Suidekant van die koue water swembad, langs Fase 4. Dit het pragtige teëldakke wat wissel vanaf 3 slaapkamers, 2 badkamers en ‘n toesluitmotorhuis tot 1 slaapkamer en 1 badkamer eenhede

 

Kliek hier om die terrein plan te kan sien van Fase 7B

 

Foto’s van Fase 3:

 

 

Please visit our web page: Kliek here

Posted in Projects.


Array
(
)