Customer Reviews

Client Satisfaction

Reviews and Recommendations

 

Our aim is to provide customer service of an International standard.
We value the feedback from our clients.
 

 

Marie Melcher

 

“This letter describes the sale of two farms in the Northern Cape, both belonging to an Austrian citizen who is bedridden and very ill. The relevant attorney in Austria asked me to find a way to sell these two farms in the best way, and I knew I had to find an honest property agent.

I contacted several companies, but nobody bothered to call me back, they even tried to go behind my back. Not so with Engel & Völkers. I received a call from Mr. Cornforth 10 minutes after I left a message. Since then he succeeded to sort out all the legal details of these farms, he organized a game count and farm evaluations, an eviction of a stubborn neighbour, as well as a  successful auction and sale of one of the farms with the game and loose items. We achieved the best price possible, more than the evaluator’s amount.

The second farm is being marketed professionally and there are several interested parties out of a data bank of buyers at Engel & Völkers.

I can only recommend Engel & Völkers, and assure you that I felt safe and in good hands since day one.

This was a complicated case with various role players, from the courts in Austria to Wild West scenarios in the Northern Cape, but Mr. Cornforth and his team mastered every situation.

Thank you again, also in the client’s name. My telephone number is included, should anybody need more information or a verbal recommendation for Engel & Völkers.”

 


 

Jaco van der Merwe

Verhuurder

 

“Ek het Engel & Völkers Potchefstroom genader om van diens te wees met verhuring van my eiendom, ek was voorheen deur Engel & Völkers Potchefstroom gehelp om eindomme te verhuur met baie goeie diens.  Met dieselfde verwagting is ek terug en Linda Wolvaardt het my vriedelik en baie profesioneel gehelp.  Ek het deurentyd in beheer gevoel en sy het aandag aan my versoeke gegee.

Ek is oortuig dat beide die verhuurder, huurder en agentskap het voordeel uit die samewerking gekry.  Linda weet wat sy doen en ek kan haar aanbeveel, gaan so voort.”

 


 

Irma Snoek

Lekwena Wildlife Estate

 

“Ek wil net baie dankie sê vir die interessante Saterdagoggend wat ek by Lekwena Landgoed se “Voëlkyk in die Veld” deurgebring het. Terwyl manlief in die kokende son gholf gespeel het, het ek 51 verskillende voëlsoorte tydens die rondry op die landgoed aangeteken en oulike mense ontmoet. Die professionele ontvangs by die buitehek, die indeel van die besoekers in drie ‘jeeps’ in, die voëlkenners se deurlopende inligting en die lekker uitspan in die lapa (Lirie se regte koffie en ‘n gesellige vuurtjie, met lekker eetgoedjies, was ‘n wenner) en Conrad se bestuursvernuf en geduld, laat mens uitsien om weer so-iets te doen.”

 

Weereens baie dankie, Engel & Völkers!

 


 

Andrew Nel

Verhuurder

 

Linda Wolvaardt van Engel & Völkers was die verhurringsagent wat my woning in Potchefstroom uitverhuur het die afgelope 2 jaar.

Sy het aanvanklik vinnig vir my ‘n huurder verkry, binne 2weke. Toe die huurder agter raak met sy betalings het sy vir ons reggestaan met advies, en ons deur die regsproses gehelp om die geld weer by die verhuurder te verhaal. Met die uittrede inspeksie, was sy volledig, regverdig en ferm teenoor beide myself en die verhuurder en was sy weer reg met billike advies oor dinge wat reggemaak moes word.

Dit was ‘n aangename ervaring om Linda as verhuringsagent te kon hê, ek sal haar aanbeveel aan enige iemand wat ‘n eiendom in Potchefstroom wil uitverhuur.

 


 

Francois van der Walt

Koper: Lekwena erf

 

Beste Petrus,

 

Baie dankie vir jou hulp, bystand en belangsteling wat jy getoon het met die aankoop van die erf.

 

Ons waardeer jou professionele bystand opreg. Ons maak graag weer so en wens jou sukses toe vir die toekoms.

 


 

Posted in Uncategorized.


Array
(
)