Hierdie plot het ‘n 3 slaapkamer huis, woonstel en 2 skaapkrale.
Die hoof huis het 3 slaapkamers, ‘n moderne badkamer ‘n lieflike lapa, leefarea en ‘n kombuis met ‘n aparte opwas. Die huis het ook 2 parkeerplekke. Die 1 slaapkamer woonstel het ‘n ruim oopplan kombuis/leefarea en ‘n aparte opwas. Hierdie woonstel het ook moderne badkamers en een parkeerplek.
Op hierdie plot is daar 2 skaapkrale, 2 boorgate, werkerskamer sowel as kampe wat water kry vanaf die boorgat en ‘n laaibank.
Agent's Professional Fee is included in the price advertised.