Hierdie meenthuis is in die veilige area van Potchefstroom gelee, in die gesogde Bailliepark. 2 Slaapkamers, 2 Badkamer, oopplan kombuis en sitkamer en eetkamer. Privaat tuin. Die oppervlakte van die meenthuis is 87 vm
Agent's Professional Fee is included in the price advertised.