Moqhaka Local Municipality, Free State
Moderne huis teen die Vaalrivier
Price
ZAR 3,500,000
Moderne huis teen die Vaalrivier
ZAR 3,500,000
Description
Moderne familiehuis
Hierdie pragtige huis, met sy oopkap plafonne verwelkom jou!! Moderne afwerkings asook groot glas skuifdeure en vensters verseker ‘n pragtige uitsig oor die Vaalrivier.
Die huis het 2 slaapkamers, met ‘n “loft” wat gebruik kan word as ‘n 3de slaapkamer of studeerkamer.
Die slaapkamers is heerlik ruim, die hoofslaapkamer het ‘n en-suite badkamer, sowel as ‘n groot oop instap kas.
Hierdie huis spog met oopplan leefareas, moderne kombuis met ‘n gasstoof, aparte opwas en spens met hope pakplek. In die leefarea is ook ‘n ingeboude familie braai asook ‘n Union Billiards Snoekertafel.
Hierdie huis het ‘n pragtige gevestigde tuin met besproeiing, dubbel motorhuis, ‘n boma asook 'n visvang plek teen die Vaalrivier.
Die huis is ideaal vir iemand wat lief is vir die natuur, onthaal en privaatheid.
Ekstras sluit in:
2x gas geysers
Watertenk
Boorgat
Snoekertafel
Hierdie eiendom vorm deel van ‘n Deelblok skema, wat verdeel word in 24 aandele. Hierdie eiendom vorm dus 1 deel uit van die 24 aandele. Dié rivierfront woning nou te koop!

Engel & Völkers Potchefstroom
Your advisor: Clarissa Hansen
Property ID: ENV161354
Property details
Property type
Agriculture and forestry
Bedrooms
3
Bathrooms
3
Living area
~338 m²
Plot surface
~1,040,000 m²
Nearby properties
These homes might interest you
Your shop
Engel & Völkers Potchefstroom

Provider:
Market Demand Trading 249 (Pty) Ltd.
Privacy policy of content provider
License partner of Engel & Völkers Southern Africa (Pty) Ltd.