Customer Reviews - Clients say it best

Sales Division

"Highly recommend that you choose Heinrich van der Walt from Engel & Völkers Potchefstroom when looking for property to buy in Potchefstroom. I saw his contact information on the internet and approached him to buy our house. It was a great experience culminating with great success. He patiently answered our home buyer questions, helped us expertly navigate the home buying process and was next to us every step of the way with sage advice."

- Dr. Oliver Fuo (Buyer) - 

Verkoopsafdeling

"Ek gee jou 110%!!!!

Suretha Engelbrecht van Engel & Völkers Potchefstroom het werklik uit haar pad uit gegaan om vir ons 'n plekkie te kry en ek is so dankbaar vir die goeie en persoonlike diens wat sy aan my gelewer het. Ek kan aan absoluut geen verbeterings dink nie!"

- Lizelle Brink -

Lekwena Wildlife Estate

"Ek wil net baie dankie sê vir die interessante Saterdagoggend wat ek by Lekwena Wildlife Estate se 'Voëlkyk in die Veld' deugebring het. Terwyl manlief in die kokende son gholf gespeel het, het ek 51 verskillende voëlsoorte tydens die rondry op die estate aangeteken en oulike mense ontmoet. Die professionele ontvangs by die hek, die indeel van die besoekers in 3 voertuie, die voëlkenners se deurlopende inligting en die uitspan by Annidam boma met heerlike koffie, eetgoed en 'n vuurtjie was 'n wenner. Weereens baie dankie Engel & Völkers!"

- Irma Snoek - 

Verhuringsafdeling

"Linda Wolvaardt van Engel & Völkers Potchefstroom was die verhuringsagent wat my woning die afgelope 2 jaar uitverhuur het.

Sy het aanvanklik vinnig 'n huurder gekry - binne 2 weke. Toe die huurder agterraak met sy betalings het sy vir ons reggestaan met advies en ons deur die regsproses gehelp om die geld weer by die huurder te verhaal. Met die uittrede inspeksie was sy volledig, regverdig en ferm teenoor beide myself en die huurder en was sy weer reg met billike advies oor dinge wat reggemaak moes word. Dit was 'n aangename ervaring om Linda as verhuringsagent te hê, ek sal haar aanbeveel aan enige iemand wat 'n eiendom in Potchefstroom wil uitverhuur."

- Andrew Nel (Verhuurder) - 

Verhuringsafdeling

"Ek het Engel & Völkers Potchefstroom genader om van diens te wees met die verhuring van my eiendom, ek was voorheen deur Engel & Völkers Potchefstroom gehelp om eiendomme te verhuur met baie goeie diens. Met dieselfde verwagting is ek terug en Linda Wolvaardt het my vriendelik en baie professioneel gehelp. Ek het deurentyd in beheer gevoel en sy het aandag gegee aan my versoeke. Ek is oortuig dat beide die verhuurder en huurder het voordeel getrek uit die samewerking. Linda weet wat sy doen en ek kan haar aanbeveel. Gaan so voort."

- Jaco van der Merwe (Verhuurder) - 

Auction Division and Farms Division

"This letter describes the sale of two farms in the Northern Cape, both belonging to an Austrian citizen who is bedridden and very ill. The relevant attorney in Austria asked me to find a way to sell these two farms in the best way and I knew I had to find an honest property agent.

I contacted several companies, but nobody bothered to call me back. Not so with Engel & Völkers Potchefstroom. I received a call from Mr Cornforth 10 minutes after I left a message. Since then he succeeded on sorting all the legal details of these farms, he organized a game count and farm evaluations, an eviction of a stubborn neighbour, as well as a successful auction and sale of one of the farms with the game and loose items. We achieved the best price possible, more than the evaluator's amount.

The second farm is being marketed professionally and there are several interested buyers out of a data bank of buyers at Engel & Völkers.**

I can only recommend Engel & Völkers and can assure you that I felt safe and in good hands since day one.

This was a complicated case with various role players - from the courts in Austria to Wild West scenarios in the Northern Cape, but Mr Cornforth and his team mastered every situation. Thank you again, also in the client's name."

- Marie Melcher (Seller Representative) - 


**The second farm has since been successfully sold by Engel & Völkers Potchefstroom

Project division

"I was impressed by E&V’s market knowledge and confident in our decision of teaming up with them.

We were led by their project division in the project development process – creating a project in line with market trends.

With Engel & Völkers and Carl Venter dreams come true and our ambitions changed to money in our pocket."

- Sidney Fuller - (Developer)

Sales division

“It was as if Reynard Vorster from Engel & Völkers read our thoughts and understood our lifestyle 100% - when we walked in the front door we were in love with the home. He and his colleague, Peet Joubert, went out of their way for us and we are delighted with our new home. Reynard is professional and has very good people skills. He understood our needs 100% and we are thankful for the service he and Engel & Völkers gave us. To realize your dreams – ask Reynard!” 

- Gert & Susan van Rooyen - (Buyers)

Verhuringsafdeling

"Ek kan getuig dat Linda Wolvaardt van Engel & Völkers altyd professioneel, vriendelik en hulpvaardig is. Ons het nog nooit sonder huurders gesit nie en sy doen moeite om my altyd dadelik te laat weet van enige veranderinge of probleme.  

Ek sal haar enige dag aanbeveel as 'n agent!"

- Maryke Lee - (Verhuurder)


Sales division

“I knew very little about the home buying process, but Jürgen Schreck from Engel & Völkers helped me through the entire process.

I couldn't have asked for a better agent, he was so communicative, helpful, patient, and totally generous with his time and energy.” 

- Aldrie Scholtz - (Buyer)

Sales division

“The service we received from Jürgen Schreck from Engel & Völkers Potchefstroom was very impressive, exciting and excellent. He assisted my husband and I so well and went all out for us. He made sure that we understood everything as we are first time buyers. He helped us to actually make the best decision of our lives, one we can never regret. Thank you so much for the best service provided.” 

- T.P Steward -  (Buyer)

Verkoopsafdeling

“Ek wil graag ook bevestig dat ek Jean-Francois Lourens en Engel & Völkers Potchefstroom se baie professionelehantering en optrede hoog op prys stel.”

- Prof Mariette Lowes -  (Verkoper)

Verkoopsafdeling

"Heinrich van der Walt van Engel & Völkers Potchefstroom het ons, Jeffrey en Carlie Kotzé, met vriendelikheid en vertroue gehelp en ondersteun. Hy was altyd beskikbaar vir enige navrae en het homself doeltreffend van sy taak gekwyt. Hy het die moeite aangegaan om deurentyd ons belange op die hart te dra. Baie dankie vir die dienste gelewer." 

- Jeffrey en Carlie Kotzé - (Verkopers)

Licence Partner Contact

Potchefstroom Retief Street

65 Retief Street | 2531 Potchefstroom
South Africa
Fax
+27 18 297 5877

Potchefstroom Retief Street

65 Retief Street | 2531 Potchefstroom
South Africa
Phone
+27 18 297 5777
Fax
+27 18 297 5877

Array
(
    [EUNDV] => Array
        (
            [67d842e2b887a402186a2820b1713d693dd854a5_csrf_offer-form] => MTM5MjE5NzU3NkJ4d29xancwTDVhZWFIRzEycXAxcW9SdElHdVBqMTdV
            [67d842e2b887a402186a2820b1713d693dd854a5_csrf_contact-form] => MTM5MjE5NzU3NnlHcUR0Y2VlTXVPUndLMHZkMW9zMnRmRlgxaUcwaFVG
        )

)