Please
contact us

970 ha Farm to buy in Thabazimbi District

Land, Buy | South Africa, North West, Potchefstroom, Potchefstroom
Price-Icon
13,000,000 ZAR
Approx. 949,518 USD
Price
Bedrooms-Icon
5
Bedrooms
Bathrooms-Icon
2
Bathrooms
Lot Size-Icon
2,396.92 ac
Lot Size
Price-Icon
13,000,000 ZAR
Approx. 949,518 USD
Price

Request the exposé now

Contact
Back
Contact
Mr. / Mrs.
  • Mr.
  • Mrs.
Message sent successfully
Send Message
Close

What you should know about this plot of land


Special features of this plot of land

Plaas grote 970 Ha. Akkommodasie Plaashuis (met wildwerende en elekriese omheining) met 5 slaapkamers, 2.5 badkamers. Behalwe n paar privaat items is al die meubels ens ingesluit
Jagkamp Slaap geriewe vir vyf persone, met braai lapa. Al die inhoud is ingesluit
Stoor en 4200l diesel tenk by plaashuis Onderdak slagfasiliteite Staal struktuur van 35 x 11.8 meter met 5 x 3 meter koelkamer. Planne deur geakkriditeerde ontwerper vir n abatoir en vleis verwerkings fasiliteite is beskikbaar.
Ou perdestalle, stoor en bediende kwartiere - vier kamers met toilet en stort. Een boorgat wat ongeveer 7500 liter/uur lewer. Een groot sink dam en een baksteen dam by die huis. Drink water vir die wild word oor die hele plaas bedien vanaf die baksteen dam dmv n „booster" pomp. Daar is nege krippe en n grond dam vir die diere. Die volgende roerende bates is beskikbaar, maar nie by die prys ingesluit nie:- Land Rover wildsbesigtegings voortuig. 165 Masey Furgenson Tractor , 1000 liter vuurbestryding sleepwa, Algemene sleepwa om gejagde wild te laai, Gewone „slasher" vir die trekker, S770 Bobcat „Skidsteer loader" met „slasher/mulcher attachment" vir ontbosting. Bobcat nuut gekoop. Het 1000 ure gewerk. Al die algemene gereedskap, Stihl slashers, Stihl kettingsae ens.
Die volgende wild kom voor:- Kameelperde 6 koeie, 8 bulle, Elande 45 plus, Koedoes 40 plus , Njalas 9 bulle, 7 ooie en lammertjies, Gemsbokke 10 plus Waterbokke 10 plus, Rooihartebeeste 9 Blouwildebeeste 50 plus , Blesbokke 40 plus , Rooibokke 250 plus, Bosbokke Ribbokke , Duikers en Steenbokke , Vlakvarke en baie Bosvarke


Contact your personal advisor
Engel & Völkers Potchefstroom
  • Market Demand Trading 249 (Pty) Ltd
  • License partner of Engel & Völkers Southern Africa (Pty) Ltd
  • Craig Cornforth
  • 65 Retief Street, Central
  • 2520 Potchefstroom · South Africa
  • Phone: +27 18 297 5777
  • Cell: 0832553420
E-Mail
Imprint
Back
Imprint

Commission Details

Agent's Professional Fee is included in the price advertised.


You might also be interested in these properties


Not able to find the right property?

Let us send you suitable offers by e-mail!

Set up search request


Follow us on social media